Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Doodskis-twee” se verhoor begin in Julie

$
0
0
"Doodskis-twee" se verhoor begin in Julie

Die sogenaamde doodskis-twee se verhoor begin op 31 Julie in die rondgaande hof op Delmas in Mpumalanga.

Willem Oosthuizen en Theo Jackson se verhoor is vanoggend in die streekhof in Middelburg na Delmas oorgeplaas nadat die direkteur van openbare vervolging besluit het om hulle in die hooggeregshof aan te kla.

Hulle staan tereg op aanklagte van poging tot moord op Victor Mlotshwa; aanranding, menseroof, die onwettige besit van ’n vuurwapen; regsverydeling en intimidasie.

The post “Doodskis-twee” se verhoor begin in Julie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!