![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-165-150x150.png)
Adjunk-president Cyril Ramaphosa sê hy vertrou dat die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, tot ‘n weldeurdagte besluit sal kom ná verlede week se uitspraak deur die Konstitusionele Hof dat sy die mag het om oor ‘n geheime stemming te besluit.
Die hoogste hof het Donderdag beslis dat die speaker die mag het om oor ‘n geheime stemming in ‘n mosie van wantroue in president Jacob Zuma te besluit.
Ramaphosa het aan Eyewitness News gesê hy steun die hof se beslissing en Mbete kan nie nou skuil agter die sluier dat sy nie weet wat om te doen nie.
The post Ramaphosa steun hof se beslissing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.