Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Eerste geval van voëlgriep in VS

$
0
0

Die eerste geval van die hoogs-aansteeklike Voëlgriep H5N8 is in die Vrystaat aangemeld.

Ongeveer 28 000 hoenders moet van kant gemaak word nadat dié gevreesde voëlgriep op ʼn plaas in VIlliers uitgebreek het.

Volgens Agri SA het dié virussubtipe, wat die pluimveebedryf in Zimbabwe erg geteister het, ook nou in Suid-Afrika aangekom.

24 000 voëls is reeds in Mpumulanga van kant gemaak nadat die griepvirus daar op ‘n plaas uitgebreek het.

Honderde duisende stuks pluimvee is reeds in Suid-Afrika se buurland uitgesit en Agri SA doen ‘n versoek op landbouers en die publiek om enige tekens van voëls wat siek voorkom by die owerhede soos veaartse of openbare gesondheidswerkers aan te meld.

Volgens die Wêreld Gesondheidsorganisasie, die WGO, word die moontlikheid dat mense ook met die H5N8-virus aangesteek kan word, nie uitgesluit nie.

The post Eerste geval van voëlgriep in VS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!