Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Werkers van Illovo gaan staak

$
0
0

Die voedselwerkersvakbond, Fawu, sê ongeveer ‘n duisend werkers van die
suikerprodusent, Illovo, gaan oor salarisse en ander voordele staak.

Die vakbond sê in ’n verklaring daar kon nie ’n ooreenkoms met werkgewers van agt Illovo-plase in KwaZulu-Natal bereik word nie.

Fawu-lede eis ’n salarisverhoging van 10%, terwyl werkgewers glo net 5% aanbied, terwyl die vakbond ook pensioenvoordele vir voltydse én seisoenwerkers eis.

The post Werkers van Illovo gaan staak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!