Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Ford SA herroep duisende Figo- en Ikon-modelle

$
0
0
Ford SA herroep duisende Figo- en Ikon-modelle

Ford Suid-Afrika het aangekondig dat hy sowat 15 600 Figo- en
Ikon-modelle in Suid-Afrika herroep.

Eienaars van voertuie wat tussen 9 Augustus 2004 en Maart 2012 in Indië vervaardig en in Suid-Afrika verkoop is, is versoek om onmiddellik met Ford-handelaars in verbinding te tree oor die vervanging van ’n hoëdruk-pyp in die kragstuurstelsel wat in uiterste gevalle tot ’n brand in die voertuig kan lei.

Sestien van die voertuie het reeds in ander dele van die wêreld aan die brand geslaan.

The post Ford SA herroep duisende Figo- en Ikon-modelle appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!