Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Unicef: 5 miljoen kinders kort help in Irak

$
0
0

Die Verenigde Nasies se Kinderfonds, Unicef, waarsku dat 5 miljoen kinders
in Irak dringend humanitêre hulp nodig het.

Unicef sê dit is veral die kinders wat in Mosoel vasgekeer is wat die meeste ly.

In die afgelope twee maande is 23 kinders vermoor en 123 gewond tydens gevegte aan die weste van die stad.

Sowat 800 000 kinders het een of albei ouers verloor.

The post Unicef: 5 miljoen kinders kort help in Irak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!