Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Samwu weier om skuld vir brande te erken

$
0
0
Bfn-betogings: Samwu waarsku lede van metro

Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie, Samwu, weier om verantwoordelik te aanvaar vir die afbrand van die Bloemfonteinse stadsaal, wat meer as ‘n eeu oud is en as historiese erfenisgebou verklaar is.

Netwerk24 berig Samwu se provinsiale voorsitter, Congo Matshepe, het gisteraand gesê Samwu-lede is nie verantwoordelik vir die brand nie.

Matshepe het ook ander ligsinnighede kwytgeraak soos dat lede vreedsaam in die middestad gewag het toe hulle deur die polisie met rubberkoeëls uiteen gejaag is. Daarna het hulle glo gesien daar het ‘n brand ontstaan. Volgens Matshepe het die polisie alles begin.

The post Samwu weier om skuld vir brande te erken appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!