Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA vra LUR om Mpumalanga se nooddienste te red

$
0
0

Die DA gaan die LUR vir gesondheid in Mpumalanga, Gillion Mashego, vra
om nooddienste in die provinsie te red.

Die DA sê in ‘n verklaring net 98 van Mpumalanga se 187 staatsambulanse is in ’n werkende toestand, terwyl nooddienspersoneellede sê hulle sukkel om lewensreddende toerusting in die hande te kry.

Daar is ook personeeltekorte, veral gevorderde lewensondersteuning- en nooddienstegnici, en daar is nie ’n rekenaargesteunde ontplooiingstelsel in die provinsie Mpumalanga nie en moet mense ure lank op nooddienste wag.

The post DA vra LUR om Mpumalanga se nooddienste te red appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!