Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toestand in KwaMashu onder beheer

Die polisie in KwaZulu-Natal sê die toestand in KwaMashu by Durban is onder beheer, maar die polisie monitor steeds die situasie. Dit volg nadat gewelddadige betogings gisteraand in die gebied...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van Breda-saak: Eerste getuie word vandag geroep

In die Hooggeregshof in Kaapstad sal Henri van Breda se regspan vandag hul eerste getuie roep. Advokaat Pieter Botha het gister aangedui dat die verdediging Van Breda se oom, André du Toit, sal roep om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 kinders doodgery deur ambulans

Die hoof van die Vrystaatse Departement het gevra vir ’n ondersoek na die dood van twee kinders van Sonderwater buite Bloemfontein wat deur ‘n ambulans doodgery is. Dr. David Motau sê die nodige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Publiek gewaarsku teen vals kontrakteurs

Die polisie waarsku die publiek om nie vreemdelinge, wat hulle voordoen as kontrakteurs, op hul persele toe te laat nie. Dit volg nadat ’n kerk, ’n makelaarsfirma en twee huise in die Vrystaat beroof...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sikloon Mora woed deur Bangladesj

Die sikloon, Mora, het Bangladesj vanoggend met stortreën en ‘n stormwind van tot 135 kilometer per uur geteister. Volgens die jongste berigte was daar nog geen ongevalle nie, maar duisende huise is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Nie-betaling van erfbelasting affekteer dienslewering”

Die Demokratiese Alliansie sê die nie-betaling van erfbelasting deur die Vrystaatse regering aan Vrystaatse Munisipaliteite affekteer dienslewering in die provinsie. Die provinsie se Departement van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verdagte erken hy het Franziska vermoor

Die man wat daarvan aangekla word dat hy die 16-jarige Franziska Blöchliger vermoor het, het vanoggend in die Hooggeregshof in Kaapstad erken dat hy haar vermoor het. Netwerk24 berig dat Howard Oliver...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maimane dien klagte in teen Zuma, Guptas en ministers

Die DA-leier, Mmusi Maimane, sal na verwagting vandag by die Kaapstad-Sentraal-polisiekantoor strafregtelike aanklagte indien teen president Jacob Zuma, lede van die Gupta-familie en ministers wat na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA se ekonomie kan dalk met 1% groei

Ekonome verwag dat Suid-Afrika se ekonomie in 2017 gemiddeld met 1% sal groei. Een van die groot redes vir die stadige groei is die onsekerheid ná president Zuma se kabinetskommeling in Maart. Fin24 sê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inwoners gewaarsku teen diefstal in Bfn se middestad

Parkweg-polisie waarsku inwoners van Bloemfontein teen toenemende gevalle van diefstal in die middestad. Die polisie se konstabel Peter Kareli sê daar was die afglope tyd ‘n toename in diefstal en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA verdedig mosie-versoek

Die DA het sy versoek verdedig waarin hy ANC-LP’s vra om saam met die opposisie vir die mosie van wantroue in President Jacob Zuma te stem. Die hoofsweep van die ANC, Jackson Mthembu, het vroeër gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VS se taalwet tree in werking

Die Vrystaat se Wet op die Gebruik van Amptelike Tale, Wet 12 van 2012, tree in Junie in die provinsie in werking. Die wet is van toepassing op alle provinsiale departemente en openbare instellings in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woods het glo agter stuur geslaap

Polisie-inligting toon dat die voormalige voorste gholfspeler ter wêreld, Tiger Woods, agter sy kar se stuurwiel gesit en slaap het toe hy in Florida in Amerika vir dronkbestuur in hegtenis geneem is....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grondslagfase se vakke ly onder tekort

Die onderrig van vakke soos Wiskunde, Wetenskap, Tegnologie en swart tale in die grondslagfase, word belemmer deur ‘n tekort aan gekwalifiseerde onderwysers. Die Minister van Basiese Onderwys, Angie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kindersbeskermingsweek: Die video wat elke ouer moet sien

Met kinderbeskermingsweek (28 Mei tot 4 Junie) is dit belangrik vir ouers om bedag te wees teen veral die gevare wat sosiale media vir kinders kan inhou. Met hedendaagse tegnologie en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 op Eersterivier doodgery

Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat twee mense gisteroggend vroeg op Eersterivier naby Kaapstad doodgery is. Volgens inwoners van Eersterivier is die oorledenes ’n man en ’n vrou....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tekort aan gekwalifiseerde onderwysers

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sê die onderrig van vakke soos wiskunde, wetenskap en tegnologie word gestrem deur ‘n tekort aan gekwalifiseerde onderwysers. Sy het in antwoord op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

80 sterf in ontploffing in Kaboel

Minstens 80 mense is vanoggend vroeg in die Afgaanse hoofstad Kaboel dood en 350 ander beseer in ‘n kragtige motorbom ontploffing in die woonbuurt waar verskeie ambassades en die presidensiële paleis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Guptas aangeraai om klagte in te dien teen mediamaatskappye”

Die Gupta-familie se prokureur het hulle aangeraai om strafregtelike klagte in te dien teen mediamaatskappye wat e-posse tussen lede van die familie, hul sakevennote, werknemers en senior politici...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ondersoek CPS se R1,1 miljard wins”

Die Demokratiese Alliansie gaan die minister van finansies, Malusi Gigaba versoek om ondersoek in te stel na die wins van R1,1 miljard van die maatskappy Cash Paymaster Services. Dié maatskappy het ‘n...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live