Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Maimane dien klagte in teen Zuma, Guptas en ministers

$
0
0
Maimane dien klagte in teen Zuma, Guptas en ministers

Die DA-leier, Mmusi Maimane, sal na verwagting vandag by die
Kaapstad-Sentraal-polisiekantoor strafregtelike aanklagte indien teen president Jacob Zuma, lede van die Gupta-familie en ministers wat na bewering by staatskaping betrek word.

Die DA sê in ‘n verklaring die jongste aantygings oor staatskaping, wat die afgelope naweek bekend gemaak is, dui op die omvang van die verrotting binne die regering.

Die party sê verskeie ministers, amptenare en senior leiers van staatsbeheerde ondernemings word betrek by ‘n misdadige sindikaat om die land se hulpbronne tot hul eie voordeel te beheer en die gereg moet nou sy gang gaan.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Maimane dien klagte in teen Zuma, Guptas en ministers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!