Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Verdagte erken hy het Franziska vermoor

$
0
0
Verdagte erken hy het Franziska vermoor

Die man wat daarvan aangekla word dat hy die 16-jarige Franziska Blöchliger vermoor het, het vanoggend in die Hooggeregshof in Kaapstad erken dat hy haar vermoor het.

Netwerk24 berig dat Howard Oliver ook erken het dat hy Franzika verkrag het.

Franziska is op 7 Maart 2016 in die Tokaibos by Kaapstad verkrag en vermoor toe sy gaan draf het.

Sy is ook beroof van ’n selfoon, diamantring en oorfone.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Verdagte erken hy het Franziska vermoor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!