Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA se ekonomie kan dalk met 1% groei

$
0
0

Ekonome verwag dat Suid-Afrika se ekonomie in 2017 gemiddeld met 1% sal groei.

Een van die groot redes vir die stadige groei is die onsekerheid ná president Zuma se kabinetskommeling in Maart.

Fin24 sê ekonome het op ‘n finansiële beplanningsberaad in Sandton gesê sakevertroue is laag met uitvoerende hoofde wat onseker is oor die toekoms, terwyl maatskappye ook min doen om nuwe kapasiteit te ontwikkel en eerder in die huidige klimaat van politieke onsekerheid, daarop ingestel is om koste te besnoei.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post SA se ekonomie kan dalk met 1% groei appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!