![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/7j1xdd7-31-150x150.png)
Parkweg-polisie waarsku inwoners van Bloemfontein teen toenemende gevalle van diefstal in die middestad.
Die polisie se konstabel Peter Kareli sê daar was die afglope tyd ‘n toename in diefstal en diefstal uit voertuie in veral die sentrale gebied van die Rosestad.
Kareli sê die inbrake kom enige tyd van die dag voor en veral selfone en skootrekenaars word gesteel.
Hy het ook motoriste gevra om nie waardevolle items in hulle motors se sitplekke te los nie.
The post Inwoners gewaarsku teen diefstal in Bfn se middestad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.