Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA verdedig mosie-versoek

$
0
0
Berigte spekuleer dat kabinetskommeling kan plaasvind

Die DA het sy versoek verdedig waarin hy ANC-LP’s vra om saam met die opposisie vir die mosie van wantroue in President Jacob Zuma te stem.

Die hoofsweep van die ANC, Jackson Mthembu, het vroeër gesê sy koukus sal slegs instruksies van die ANC volg wanneer hulle stem.

Die Konstitusionele Hof moet binnekort sê of die Speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbethe, ‘n geheime stemming mag toelaat.

Die DA se adjunkhoofsweep, Mike Waters, sê mense moet met hul gewete stem tydens ‘n mosie van wantroue. Hy sê LP’s behoort vir die mosie te stem omdat hulle ‘n eed afgelê het om die Grondwet te verdedig.

Waters sê ‘n stem vir die mosie beteken nie dat hulle President Jacob Zuma haat nie, maar dat hulle die Grondwet wil beskerm.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post DA verdedig mosie-versoek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!