Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 kinders doodgery deur ambulans

$
0
0
2 kinders doodgery deur ambulans

Die hoof van die Vrystaatse Departement het gevra vir ’n ondersoek na die dood van twee kinders van Sonderwater buite Bloemfontein wat deur ‘n ambulans doodgery is.

Dr. David Motau sê die nodige korrektiewe tugstappe sal ook gedoen word teen die beampte.

Sebongile Thomas en Mphoe Mareka, albei 7-jaar oud, is verlede Woensdagmiddag van die skool af op pad huis toe met ‘n ambulans raakgery.

Die kinders is ná die ongeluk na die Pelonomi-hospitaal gehaas, waar hulle gesterf het.

’n Klag van roekelose en nalatige bestuur is aanvanklik teen die bestuurder gelê, maar die klag is na die kinders se dood na strafbare manslag verander.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post 2 kinders doodgery deur ambulans appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!