Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Van Breda-saak: Eerste getuie word vandag geroep

$
0
0
Van Breda-saak: Eerste getuie word vandag geroep

In die Hooggeregshof in Kaapstad sal Henri van Breda se regspan vandag hul eerste getuie roep.

Advokaat Pieter Botha het gister aangedui dat die verdediging Van Breda se oom, André du Toit, sal roep om te getuig.

Van Breda staan tereg op drie aanklagte van moord op sy ouers en sy broer, asook aanklagte van poging tot moord en regsverydeling.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Van Breda-saak: Eerste getuie word vandag geroep appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!