Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Toestand in KwaMashu onder beheer

$
0
0

Die polisie in KwaZulu-Natal sê die toestand in KwaMashu by Durban is onder beheer, maar die polisie monitor steeds die situasie.

Dit volg nadat gewelddadige betogings gisteraand in die gebied voorgekom het en winkels van buitelanders geplunder is.

Die polisie se luitenant-kolonel Thulani Zwane sê niemand is nog in hegtenis geneem nie, maar sake van openbare geweld is geopen.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Toestand in KwaMashu onder beheer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!