Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA wil R16 miljard vanjaar bespaar

$
0
0
SA wil R16 miljard vanjaar bespaar

Die Tesourie sê Suid-Afrika mik daarna om R16 miljard vanjaar te bespaar
deur beter verkrygingspraktyke.

Die waarnemende hoof van die Tesourie se verkrygingseenheid, Schalk Human, sê die mikpunt is om jaarliks R25 miljard te spaar deur beter metodes wat vermorsing, korrupsie en bedrog sal hanteer.

Die Tesourie het verlede jaar die regering se top 100 kontrakte heronderhandel en sewe-miljard rand bespaar.

Die besnoeiing van besteding word al hoe belangriker in die staat se pogings om sy begrotingstekort te sny.

Die land bestee byna R600 miljard jaarliks aan goedere en dienste.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post SA wil R16 miljard vanjaar bespaar appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!