Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Grondslagfase se vakke ly onder tekort

$
0
0
ANA TOETSE GAAN DESEMBER GESKRYF WORD

Die onderrig van vakke soos Wiskunde, Wetenskap, Tegnologie en swart tale in die grondslagfase, word belemmer deur ‘n tekort aan gekwalifiseerde onderwysers.

Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het in antwoord op ‘n parlementêre vraag van die DA gesê die probleem is so groot dat haar departement dit oorweeg om onderwysers in te voer om die situasie reg te stel.

Sy sê ander planne sluit beursskemas vir onderwysstudente in dié vakke in. Die provinsie met die grootste tekort aan gekwalifiseerde onderwysers is KwaZulu-Natal. Sowat sestig persent van alle onderwysers in dié provinsie is nie gekwalifiseerd vir die vakke wat hulle aanbied nie.

Limpopo het volgens Motshekga die meeste gekwalifiseerde onderwysers.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Grondslagfase se vakke ly onder tekort appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!