Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Woods het glo agter stuur geslaap

$
0
0
Eduplus Golfdag

Polisie-inligting toon dat die voormalige voorste gholfspeler ter wêreld, Tiger Woods, agter sy kar se stuurwiel gesit en slaap het toe hy in Florida in Amerika vir dronkbestuur in hegtenis geneem is.

Woods, wat in ‘n verklaring sê hy was nie onder die invloed van alkohol nie, moes glo deur ‘n polisieman wakker gemaak word. Hy het gesê die inhegtenisneming naby sy huis in die dorp Jupiter is die skuld van newe-effekte deur voorskrifmedisyne.

Luidens die polisieverslag het sy tong gesleep en het hy verward voorgekom. Woods het sedert 2014 reeds vier rugoperasies ondergaan.

 

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Woods het glo agter stuur geslaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!