Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Guptas aangeraai om klagte in te dien teen mediamaatskappye”

$
0
0
"Guptas aangeraai om klagte in te dien teen mediamaatskappye"

Die Gupta-familie se prokureur het hulle aangeraai om strafregtelike klagte in te dien teen mediamaatskappye wat e-posse tussen lede van die familie, hul sakevennote, werknemers en senior politici gepubliseer het.

Die familie se prokureur, Gert van der Merwe, sê die Guptas is ook aangeraai om klagte van naamskending teen joernaliste en redakteurs in hul persoonlike hoedanigheid in te dien.

Hy het gistermiddag met sy kliënte vergader nadat verdoemende uitgelekte e-posse oor onder meer pres. Jacob Zuma se beweerde planne om na Doebai te verhuis Sondag in City Press en Sunday Times verskyn het.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post “Guptas aangeraai om klagte in te dien teen mediamaatskappye” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!