Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elektrisiën by Eskom se liggaam in haar kantoor gevind

Lede van die Yende familie en hul vriende gaan vandag vreedsaam buite die Eskom substasie aan die Oos-Rand betoog. Die familie eis ‘n verduideliking van Eskom nadat Thembisile Yende, ‘n elektrisiën, se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Zuma het ANC doodgemaak”

Die leier van die Demokratiese Alliansie , Mmusi Maimane, het in die parlement gesê president Jacob Zuma het die ANC met sy korrupte bedrywighede doodgemaak. Maimane het tydens die presidensie se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

1995 se reënboognasie droom vernietig

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Groenewald, sê president Jacob Zuma en sy regering het die droom van 1995 se reënboognasie vernietig. Volgens Groenewald skep Zuma met sy voortdurende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nelson Mandela Stigting vra Zuma moet uittree

Die Nelson Mandela Stigting het die jongste organisasie geword wat vra dat president Zuma in die belang van Suid-Afrikaners moet uittree. Die voorsitter van die raad van trustees van die stigting,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klagtes teen Truman Prince

Die Demokratiese Alliansie het klagtes van initimidasie teen die voormalige burgermeester van Beaufort-Wes, Truman Prince, gelê. Die SAUK sê hy is in besit van ‘n opname waarin Prince klaarblyklik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gifgasse nog in lug by Sasol-aanlegte

Sasol sukkel om die gifgasse swaeldioksied (SO2) en waterstofsulfied (H2S) uit die lug by sy Sasol-, Natref- en Secunda-aanleg te verwyder. Die maatskappy sê dis waarom hy nog nie voldoen aan die nuwe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man se liggaam by Chapmanspiek gevind

Die liggaam van ‘n man is aan die hange van die Chapmanspiek naby Houtbaai in die Kaapse Skiereiland aangetref. Sy hande was agter sy rug vasgemaak en hy is blykbaar van die berg afgestamp. Die polisie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die poets van die afsaagery van Manhattan-eiland

Die ‘afsaag’ van Manhattan-eiland is ‘n ou New Yorkse storie waarin beweer word dat inwoners van die eiland, weens gerugte wat hoofsaaklik deur skeepstimmerman versprei is, van die vasteland sou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Metro se begroting, ontwikkelingsplan “nie prakties”

Die Vryheidsfront Plus sê die Mangaung-metromunisipaliteit se voorgestelde begroting en geïntegreerde ontwikkelingsplan is nie praktiese uitvoerbaar nie. Die party se Metroraadslid, Devar Smit, sê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duisende Gupta e-posse gelek

Die omvang van die Gupta familie se vermeende mag oor Suid-Afrika en sy leiers kan moontlik ontbloot word wanneer tussen 100 000 en 200 000 gelekte Gupta e-posse binnekort aan joernaliste beskikbaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Donkie- en tiervelle op kleinhoewe gevind

Die nasionale dierbeskermingsvereniging, die DBV, het na inligting op ongeveer ‘n duisend donkie- en sewe tiervelle op ‘n kleinhoewe by Benoni aan die Oos-Rand afgekom. ‘n Woordvoerder van die DBV,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dronkbestuur: Regter verskyn voor regbank

Die veroordeelde dronkbestuurder, regter Nkola Motata, sal uiteindelik voor ‘n dissiplinêre regbank verskyn – ses jaar nadat ‘n klag teen hom gelê is. Die klag hou verband met ‘n voorval van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kiloliters rou-riool kwel

  Duisende kiloliters rou-riool vloei tans in die Wilgerivier buite Harrismith.   Die Demokratiese Allianse sê die besoedeling vind glo plaas weens die opsetlike herleiding van riool na die rivier. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nkandla: Verhoor van amptenare hervat

Die dissiplinêre verhoor van amptenare van die departement van openbare werke wat glo tenderregulasies vir die opgradering van President Jacob Zuma se privaat huis by Nkandla verontagsaam het, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Terugtrekking van Molefe se heraanstelling verwelkom

Die vakbond Solidariteit het die terugtrekking van Brian Molefe se heraanstelling as uitvoerende hoof van Eskom verwelkom maar gaan nieteenstaande voort met sy regaksie teen hom en die Eskom-raad....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moontlike uitlating van water uit Bergrivier

Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, en die minister van waterwese en sanitasie, Nomvula Mokonyane, gaan binnekort byeenkom oor die moontlike uitlating van water uit die Bergrivier om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werkloosheid in SA styg

Werkloosheid in Suid-Afrika het in die eerste kwartaal van 2017 skerp gestyg en beloop nou 27,7%. Die werkloosheidskoers is aansienlik hoër as die 26,7% wat ontleders verwag het. Bykans agt en ‘n half...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer (76) beseer deur man met panga

’n Boer is erg beseer nadat hy kort ná middernag deur ‘n man met ’n panga in sy motorhuis op sy plaas in Heidelberg, Gauteng, aangeval is. Die 76-jarige Jack Botha van die plaas Bothaskraal het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer aangekla vir strafbare manslag

‘n Boer van Riversdal in die Wes-Kaap gaan van strafbare manslag aangekla word nadat ‘n ander boer in die hospitaal dood is nadat hy ‘n operasie vir ‘n gebreekte enkel ondergaan het. Die twee boere het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valke besluit nog oor Gupta-ondersoek

Die Valke sê hulle moet nog besluit of hulle die Gupta-familie gaan ondersoek. Hulle het kommentaar gelewer nadat dokumente aan die media van die Guptas se e-posbediener gelek is. Meer as `n duisend...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live