Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Duisende Gupta e-posse gelek

$
0
0
Duisende Gupta e-posse gelek

Die omvang van die Gupta familie se vermeende mag oor Suid-Afrika en sy leiers kan moontlik ontbloot word wanneer tussen 100 000 en 200 000 gelekte Gupta e-posse binnekort aan joernaliste beskikbaar gestel gaan word.

‘n Deel van die e-posse is reeds aan City Press en die Sunday Times beskikbaar gestel.

Die Guptas se prokureur het sy kliënte aangeraai om met regsoptrede teen die betrokke koerante te begin en beweer dat daar met die e-posse gepeuter is.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Duisende Gupta e-posse gelek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!