![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/IMG-20170601-WA0000-1-150x150.jpg)
Die nasionale dierbeskermingsvereniging, die DBV, het na inligting op ongeveer ‘n duisend donkie- en sewe tiervelle op ‘n kleinhoewe by Benoni aan die Oos-Rand afgekom.
‘n Woordvoerder van die DBV, Navesh Singh, sê die tiervelle was onder die donkievelle versteek.
Die velle word in Sjina vir sogenaamde gesondheidsdoeleindes gebruik.
The post Donkie- en tiervelle op kleinhoewe gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.