Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Boer (76) beseer deur man met panga

$
0
0
Boer (76) beseer deur man met panga

’n Boer is erg beseer nadat hy kort ná middernag deur ‘n man met ’n panga in sy motorhuis op sy plaas in Heidelberg, Gauteng, aangeval is.

Die 76-jarige Jack Botha van die plaas Bothaskraal het gisteraand laat na
buite gegaan nadat ’n veldbrand op die plaas ontstaan het.

Nadat Botha en ander boere die brand geblus het, is hy terug na sy huis
toe ‘n man skielik uit die motorhuis gekom en hom aangeval het.

The post Boer (76) beseer deur man met panga appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!