![Werkloosheid in SA styg](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/IMG-20170601-WA0000-7-150x150.jpg)
Werkloosheid in Suid-Afrika het in die eerste kwartaal van 2017 skerp gestyg en beloop nou 27,7%.
Die werkloosheidskoers is aansienlik hoër as die 26,7% wat ontleders verwag het.
Bykans agt en ‘n half miljoen Suid-Afrikaners is nou werkloos of te mismoedig om eens werk te soek.
The post Werkloosheid in SA styg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.