Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Moontlike uitlating van water uit Bergrivier

$
0
0

Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, en die minister van waterwese en sanitasie, Nomvula Mokonyane, gaan binnekort byeenkom oor die moontlike uitlating van water uit die Bergrivier om die groot waternood in die stad en omgewing te verlig.

Dit volg te midde van vlak vier-waterbeperkings wat vandag in Kaapstad in werking tree.

Huishoudings word net toegelaat om water vir kook-, drink- en noodsaaklike wasdoeleindes te gebruik.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Moontlike uitlating van water uit Bergrivier appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!