Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

1995 se reënboognasie droom vernietig

$
0
0
1995 se reënboognasie droom vernietig

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Groenewald, sê president Jacob Zuma en sy regering het die droom van 1995 se reënboognasie vernietig.

Volgens Groenewald skep Zuma met sy voortdurende aanvalle op wittes ook groot rassewrywing.

Hy het tydens die begrotingsdebat van die presidensie gesê dat die president gereeld wit mense die skuld gee vir die armoede en werkloosheid onder swart mense.

Groenewald het gesê wit mense van Suid-Afrika dring nie aan op spesiale behandeling nie en al wat hulle vra is gelyke regte en gelyke behandeling.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post 1995 se reënboognasie droom vernietig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!