Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Zuma het ANC doodgemaak”

$
0
0

Die leier van die Demokratiese Alliansie , Mmusi Maimane, het in die parlement gesê president Jacob Zuma het die ANC met sy korrupte bedrywighede doodgemaak.

Maimane het tydens die presidensie se begrotingsdebat gesê die ANC kan nie herstel nie en die party sal in die 2019 deur die DA by die stembus verslaan word.

Hy sê die senior ANC-leierskap het reeds talle kere versuim om Zuma uit sy amp te verwyder ten spyte van al meer bewyse van staatskaping deur die Gupta-familie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post “Zuma het ANC doodgemaak” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!