Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nkandla: Verhoor van amptenare hervat

$
0
0

Die dissiplinêre verhoor van amptenare van die departement van openbare werke wat glo tenderregulasies vir die opgradering van President Jacob Zuma se privaat huis by Nkandla verontagsaam het, is vandag in Durban hervat.

Die Openbare Beskermer het bevind dat Zuma onregmatig voordeel getrek het uit die opgraderings van R246 miljoen.

Zuma het in September verrlede jaar R7,8 miljoen betaal nadat die Konsititusionele Hof beslis het dat die Tesourie ‘n bedrag moet bepaal vir verbeterings wat nie op veiligheid betrekking het nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Nkandla: Verhoor van amptenare hervat appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!