![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/40B2DF1D00000578-4535338-image-m-136_1495571260203-31-150x150.jpg)
Sasol sukkel om die gifgasse swaeldioksied (SO2) en waterstofsulfied (H2S) uit die lug by sy Sasol-, Natref- en Secunda-aanleg te verwyder.
Die maatskappy sê dis waarom hy nog nie voldoen aan die nuwe regulasies vir luggehalte wat op 1 April 2015 in werking getree het nie.
Sasol se uitvoerende vise-president vir operasies, Bernard Klingenberg, het by die maatskappy se hoofkantoor in Sandton aan joernaliste gesê daar bestaan tans géén tegnologie om die twee gifstowwe uit die lug te verwyder nie.
The post Gifgasse nog in lug by Sasol-aanlegte appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.