Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 op Eersterivier doodgery

$
0
0
2 op Eersterivier doodgery

Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat twee mense gisteroggend vroeg op Eersterivier naby Kaapstad doodgery is.

Volgens inwoners van Eersterivier is die oorledenes ’n man en ’n vrou.

Die vrouebestuurder was glo te bang om by die toneel stil te hou en het tot by die naaste veiligheidswag gery en die ongeluk daar aangemeld.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post 2 op Eersterivier doodgery appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!