Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 dood in 2 afsonderlike padongelukke

Vy f mense is in twee afsonderlike padongelukke in die Vrystaat en Limpopo dood. In die Vrystaat is een persoon dood en ongeveer 13 ander beseer in ‘n botsing reg van voor tussen twee voertuie op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Wetsontwerp oor hulpbronne sal teen Junie gepubliseer word”

Die regering sê die wetsontwerp oor die ontwikkeling van minerale en petroleum hulpbronne sal teen Junie vanjaar in die staatskoerant gepubliseer word. Die regering het vroeër bekendgemaak dat ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesteelde vee in VS teruggevind

Die Vrystaatse polisie het meer as R500 000 se gesteelde vee teruggevind en vier lede van ’n vermeende veediefstalsindikaat in die Oos-Vrystaat in hegtenis geneem. ‘n Polisiewoordvoerder, Zweli...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Phahlane doen aansoek vir hofbevel

  Die nasionale polisiewoordvoerder, Sally de Beer, het bevestig dat die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, aansoek gedoen het vir ‘n hofbevel om te verhoed dat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afghanistan: 119 dood in grond- en sneeustortings

Reddingswerkers poog om by afgeleë dorpe in Afghanistan uit te kom nadat minstens 119 mense dood is en 89 beseer in grond- en sneeustortings landwyd. Tot twee meter se sneeu het die naweek in sommige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC ontken betrokkenheid by “Speakers Ball”

Die ANC en parlement ontken albei enige betrokkenheid by ‘n sogenaamde “Speakers Ball” wat glo Donderdag ná afloop van pres. Jacob Zuma se staatsrede in een van Kaapstad se glansrykste hotelle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Samesmelting van Tlokwe, Ventersdorp munisipaliteite

Die omstrede samesmelting van die Tlokwe en Ventersdorp munisipaliteite kan tot ‘n hewige hofstryd lei. Opposisiepartye is besig met voorbereidings om die Munisipale Afbakeningsraad se besluit om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 wagte van Chubb in hof vir rooftog

Twee verdagtes het in die landdroshof in Randburg verskyn in verband met die rooftog by die Ferndale-tak van Eerste Nasionale Bank in Desember. Die twee mans, werknemers van die Chubb...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KSA bring hulde aan brandbestryders

Krieket Suid-Afrika het aangekondig dat hy en die borge van die Internasionele Eendagreeks die Proteas se vierde wedstryd teen Sri Lanka later vandag op Nuweland in Kaapstad, opdra aan die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DOEN DIE LEWE: Manipulasie en kortpaaie

In elkeen van ons se lewens is daar mense wat ons kan help of verhinder om ons doelwitte te bereik. Die geheim is om hierdie mense as ’n span in jou lewe te bou deur die regte verhoudings te koester....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hou jou Emosionele Emmertjies vol [Lesse met Lizelle]

Ek sit en skryf met ‘n beker koffie en reën wat in emmers uitsak oor ons dors aarde. Dit is ‘n wonderlike gevoel! Vandaar die tema vir vandag: hoe gaan dit met jou emosionele emmertjie? Is sy vol? Het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou kry operasie ná aanval

Die 60-jarige Celia van der Merwe, wat Saterdagaand saam met haar man, Lourie, in hul huis op Marquard in die Oos-Vrystaat aangeval is, het gisteraand ’n operasie in ’n Bloemfonteinse hospitaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

6 vermeende renosterstropers in hof

Ses vermeende renosterstropers verskyn vandag in die KwaMsane landdroshof aan die KwaZulu-Natalse noordkus. Die mans, wat tussen 30 en 40 jaar oud is, word daarvan aangekla dat hulle renosters in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

7 jaagduiwels al vas vir Februarie

Sewe vermeende jaagduiwels is reeds sedert die begin van Februarie in Mpumalanga vasgetrek. Twee van die sewe, Vuzi Mkhwatshwa en Siyabonga Khoza wat op dieselfde dag op die N-4 snelweg afgetrek is, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fields Hill-ongeluk: Eienaar van vragmotor in hof

Die eienaar van die vragmotor wat in 2013 in ‘n botsing by Fields Hill-weg by Durban betrokke was waarin 24 mense dood is, verskyn vandag in die Verulam landdroshof. Gregory Govender word daarvan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou skuldig wat liggame van 6 babas in kas versteek

‘n Kanadese vrou is daaraan skuldig bevind dat sy die liggame van haar ses pasgebore babas in ‘n kas versteek het. Andrea Giesbrecht kan tot twaalf jaar tronkstraf gevonnis word. Die oorskot van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klag volg na rassistiese Joost-foto

Die vakbond Solidariteit het ʼn klag ingedien by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen Riaan Lucas wat gister, ná die afsterwe van Joost van der Westhuizen, rassistiese opmerkings oor wit mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ongedefinieerde uitlatings is nie bevorderlik vir beter ekonomie nie”

Die president van Agri SA, Johannes Moller sê ongedefinieerde uitlatings soos radikale transformasie met sy destruktiewe ondertone is nie bevorderlik vir ‘n beter ekonomiese groeikoers en werkskepping...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PetroSA moet veiligheidsprosedures verduidelik

PetroSA sal nadere besonderhede oor veiligheidsprosedures by die maatskappy se aanleg op Mosselbaai tydens ’n verskyning voor die Wes-Kaapse parlement se staande komitee oor plaaslike regering moet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duifwedvlug gekanselleer weens weer, druk van DBV

Stormweer en druk van die Nasionale Raad van Dierebeskermings-verenigings het daartoe gelei dat die gewilde Suid-Afrikaanse Miljoen Dollar-duifwedvlug die afgelope naweek op die nippertjie gekanselleer...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live