Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gesteelde vee in VS teruggevind

$
0
0
Gesteelde vee in VS teruggevind

Die Vrystaatse polisie het meer as R500 000 se gesteelde vee
teruggevind en vier lede van ’n vermeende veediefstalsindikaat in die Oos-Vrystaat in hegtenis geneem.

‘n Polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli, sê die veediefstaleenheid in Fouriesburg het leidrade opgevolg wat hulle na plase in die Bethlehem- en Kestell-distrikte gelei het.

43 koeie en 40 kalwers is aan hul eienaars terugbesorg.

Die diere is almal tussen Julie 2016 en Januarie vanjaar gesteel.

Die vier verdagtes verskyn vandag in die landdroshof op Bethlehem.

The post Gesteelde vee in VS teruggevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!