Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Phahlane doen aansoek vir hofbevel

$
0
0
Phahlane doen aansoek vir hofbevel

 

Die nasionale polisiewoordvoerder, Sally de Beer, het bevestig dat die
waarnemende nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, aansoek gedoen het vir ‘n hofbevel om te verhoed dat die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat saam met die private ondersoeker Paul O’Sullivan werk.

Phahlane vra ook dat ‘n lasbrief vir die deursoeking van sy huis in Desember hersien en ter syde gestel word.

OPOD is besig met ‘n ondersoek om te bepaal hoe Phahlane ‘n luukse huis en ‘n aantal voertuie gekoop en befonds het.

Phahlane ontken bewerings van korrupsie en regsverydeling.

De Beer sê Phahlane het interdik-dokumente by die hooggeregshof in Pretoria ingedien. Die aansoek sal na verwagting aanstaande week aangehoor word.

The post Phahlane doen aansoek vir hofbevel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!