Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Wetsontwerp oor hulpbronne sal teen Junie gepubliseer word”

$
0
0
"Wetsontwerp oor hulpbronne sal teen Junie gepubliseer word"

Die regering sê die wetsontwerp oor die ontwikkeling van minerale en
petroleum hulpbronne sal teen Junie vanjaar in die staatskoerant gepubliseer word.

Die regering het vroeër bekendgemaak dat ‘n gewysigde weergawe van die
Mynbou-handves teen aanstaande maand gepubliseer sal word.

Albei is belangrike beleidsriglyne vir transformasie in die mynbedryf.

Die minister van Minerale Bronne, Mosebenzi Zwane, het by die opening van die Mynbou-indaba in Kaapstad gesê die regering bly verbind tot die beginsels van gedeelde welvaart en verantwoordelike belegging.

Hy het die versekering gegee dat die regering ‘n omgewing sal verskaf wat bevorderlik is vir belegging in die land.

The post “Wetsontwerp oor hulpbronne sal teen Junie gepubliseer word” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!