Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

5 dood in 2 afsonderlike padongelukke

$
0
0
5 dood in 2 afsonderlike padongelukke

Vy f mense is in twee afsonderlike padongelukke in die Vrystaat en Limpopo
dood.

In die Vrystaat is een persoon dood en ongeveer 13 ander beseer in ‘n
botsing reg van voor tussen twee voertuie op die N8 ongeveer 30 kilometer buite Bloemfontein.

‘n Vrou in haar dertigs het ernstige bors- en rugbeserings opgedoen.

By Haenertsburg tussen Pietersburg/Polokwane en Tzaneen in Limpopo is vier mense gistermiddag dood en vyf beseer in ‘n botsing tussen twee voertuie.

Twee van die beseerdes is in ‘n ernstige toestand.

The post 5 dood in 2 afsonderlike padongelukke appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!