Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Herfskommandowurm in SA

$
0
0
Herfskommandowurm in SA

Die departement van Landbou het die eerste keer amptelik bevestig dat die
herfskommandowurm Suid-Afrika binnegeval het.

Volgens ‘n woordvoerder, Bomikazi Molapo, moes daar eers gewag totdat die ruspe ’n mot word voordat ’n positiewe identifikasie gedoen kon word.

Sy sê berigte van skade is hoofsaaklik uit Limpopo en Noordwes ontvang.

Sy sê noudat daar ’n positiewe identifikasie gedoen is, sal die departement voortgaan om die omvang en verspreiding van die skade te bepaal en akkurate tegniese bystand aan boere gee.

The post Herfskommandowurm in SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!