![Vrou skuldig wat liggame van 6 babas in kas versteek](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/73171877-1-150x150.jpg)
‘n Kanadese vrou is daaraan skuldig bevind dat sy die liggame van haar ses pasgebore babas in ‘n kas versteek het.
Andrea Giesbrecht kan tot twaalf jaar tronkstraf gevonnis word.
Die oorskot van die babas is in Oktober 2014 in die kas ontdek.
The post Vrou skuldig wat liggame van 6 babas in kas versteek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.