Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Fields Hill-ongeluk: Eienaar van vragmotor in hof

$
0
0
Fields Hill-ongeluk: Eienaar van vragmotor in hof

Die eienaar van die vragmotor wat in 2013 in ‘n botsing by Fields Hill-weg by Durban betrokke was waarin 24 mense dood is, verskyn vandag in die Verulam landdroshof.

Gregory Govender word daarvan aangekla dat hy ‘n onwettige immigrant, Sanele May, in diens geneem het en versuim het om ondersoek in te stel na sy agtergrond.

Volgens die Staat was Govender se vragmotor onpadwaardig.

The post Fields Hill-ongeluk: Eienaar van vragmotor in hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!