![6 vermeende renosterstropers in hof](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/Hof_2-39-150x150.jpg)
Ses vermeende renosterstropers verskyn vandag in die KwaMsane landdroshof aan die KwaZulu-Natalse noordkus.
Die mans, wat tussen 30 en 40 jaar oud is, word daarvan aangekla dat hulle renosters in die Hluhluwe/Imfolozi natuurreservaat vir hul horings doodgemaak het.
‘n Geweer met ‘n knaldemper, verskeie rondtes ammunisie en messe is in hulle besit gevind.
The post 6 vermeende renosterstropers in hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.