Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vrou kry operasie ná aanval

$
0
0
Vrou kry operasie ná aanval

Die 60-jarige Celia van der Merwe, wat Saterdagaand saam met haar man, Lourie, in hul huis op Marquard in die Oos-Vrystaat aangeval is, het gisteraand ’n operasie in ’n Bloemfonteinse hospitaal ondergaan om onder meer haar gebreekte bokaak te heg.

Die aanvaller het brandstof op Lourie gegooi en wou hom aan die brand steek, maar die vuurhoutjies wou nie vlam vat nie nadat dit in die reën nat geword het.

Die egpaar het al geslaap toe die aanvaller hulle in hul slaapkamer verras het nadat hy die huis se agterdeur afgebreek het.

The post Vrou kry operasie ná aanval appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!