Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Ongedefinieerde uitlatings is nie bevorderlik vir beter ekonomie nie”

$
0
0
"Ongedefinieerde uitlatings is nie bevorderlik vir beter ekonomie nie"

Die president van Agri SA, Johannes Moller sê ongedefinieerde uitlatings soos radikale transformasie met sy destruktiewe ondertone is nie bevorderlik vir ‘n beter ekonomiese groeikoers en werkskepping in Suid-Afrika nie.

Hy sê Agri SA, en ander sake- en bedryfsorganisasies wil beleidsekerheid hê oor verskeie kwessies, insluitend die toekomstige rol van die Nasionale Ontwikkelingsplan.

Moller sê hy glo dat pres. Zuma, soos alle leiers, ‘n gerespekteerde nalatenskap wil nalaat en vertrou dat hy ware staatsmanskap in die staatsrede aan die dag sal lê.

The post “Ongedefinieerde uitlatings is nie bevorderlik vir beter ekonomie nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!