Stormweer en druk van die Nasionale Raad van Dierebeskermings-verenigings het daartoe gelei dat die gewilde Suid-Afrikaanse Miljoen Dollar-duifwedvlug die afgelope naweek op die nippertjie gekanselleer moes word.
Altesame 2 432 wedvlugduiwe sou Saterdag aan dié wedvlug van Colesberg na Sasolburg deelgeneem het.
Die eerste honderd duiwe wat hul bestemming sou haal, sou opgeveil word.
The post Duifwedvlug gekanselleer weens weer, druk van DBV appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.