Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sirië: Duisende in geheim tereggestel in gevangenis

$
0
0
Sirië: Duisende in geheim tereggestel in gevangenis

Amnestie Internasionaal beweer dat tot 13 000 mense, die meeste van hulle burgerlike opposisie ondersteuners, in die geheim in ‘n gevangenis in Sirië tereggestel is.

Volgens ‘n verslag deur die menseregtegroep het die teregstellings elke week tussen September 2011 en Desember 2015 in die Saydnaya tronk plaasgevind.

Die Assad-regime het vroeër die doodmaak en mishandeling van gevangenes ontken.

The post Sirië: Duisende in geheim tereggestel in gevangenis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!