Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Zuma ontplooi 441 weermagsoldate vir parlementsopening

$
0
0
Zuma ontplooi 441 weermagsoldate vir parlementsopening

President Jacob Zuma, wat oënskynlik toenemend onveilig voel, het die
ontplooiing van 441 weermagsoldate goedgekeur om die polisie te help om wet en orde tydens die parlementsopening môre te handhaaf.

Luidens ’n verklaring wat gisteraand deur die presidensie uitgereik is, is die soldate al Sondag ontplooi en sal hulle tot Vrydag diens doen.

Dit is ooglopend ‘n vreemde stap omdat weermagsoldate tot dusver slegs in ‘n seremoniële hoedanigheid by die parlement te siene was.

The post Zuma ontplooi 441 weermagsoldate vir parlementsopening appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!