Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Koop en Verkoop – 30 Nov 2016

POSTE EN BETREKKINGS Op soek na werksgeleentheid Het matriek. Kode 8 ry bewys. N6 Besigheids bestuur. Bereid om onder te begin. Kontak Werner Lubbe 0799631221 Opsoek na ‘n bekwane huishulp wat ook na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

RIOOL-KRISIS IN BFN

Die Mangaung Metro word deur ‘n strafregtelike klag in die gesig gestaar as hy voortgaan om die ooglopende riool-krisis in Bloemfontein te ignoreer. Netwerk24 berig die Groen Skerpioene het die...

View Article


BLADE IS TEVREDE MET VERLOOP VAN EKSAMENS

Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, sê hy is tevrede met die verloop van eksamens by al Suid-Afrika se 26 openbare universiteite. Ses van die instellings het hulle eksamens reeds...

View Article

VERKEERSAMPTENAAR GEARRESTEER VIR BEDROG, KORRUPSIE

Die Valke het gister ’n senior amptenaar van die verkeersafdeling op De Aar in die Noord-Kaap in verband met grootskaalse bedrog en korrupsie in hegtenis geneem. Dit volg op die inhegtenisneming van...

View Article

KROKODIL RUK BOER SE ARM AF

’n 63-jarige man is in ’n kritieke toestand nadat ’n krokodil hom aangeval het terwyl hy ’n vis uit die water by die Komati-laagwaterbrug in Mpumalanga getrek het. Allan Peeters, ’n boer van Sasolburg,...

View Article


Koop en Verkoop – 02 Des 2016

POSTE EN BETREKKINGS Betroubare huushulp beskikbaar vir Donderdae, Vrydae en Saterdae. Skakel Magdaleen 082 044 5413 Soek betrekking – het die volgende ondervinding. Doen volledige boekhouding tot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ONDERWYS SKULD DIÉ SKOOLHOOFDE MILJOENE

Die Vrystaatse onderwysdepartement moet bykans R 5 miljoen aan agterstallige salarisse aan drie Vrystaatse skoolhoofde opdok nadat die Raad vir Arbeidsverhoudinge in Onderwys, Ravo, hul ontslag uit die...

View Article

ZUMA SE VEGLUS NIE GEBREEK NIE

’n Vergadering Saterdag met die ANC se integriteitskomitee na afloop van ‘n omstrede week het nie pres. Jacob Zuma se veglus geblus nie. Netwerk24 berig Zuma het verlede week behoorlik vure doodgeslaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

TWEE EERSTE MINISTERS BEDANK

Italië se eerste minister, Matteo Renzi, het bedank. Dit volg nadat hy ‘n groot nederlag gely het in gister se referendum oor sy plan om die grondwet te verander. Renzi sê hy gaan die kabinet vanmiddag...

View Article


JAMESON-AANVALLERS VANDAG IN HOF

Sewe mense, onder wie twee tienermeisies, verskyn na verwagting vandag in die landdroshof in Bloemfontein weens die moord op en roof van die 45-jarige Whitey Jameson van Bloemspruit, buite...

View Article

19 ONWETTIGE DOBBELHUISE TOEGEMAAK

Drie verdagtes sal vandag in die hof verskyn nadat die Valke Vrydag 19 onwettige dobbelplekke in die Noord-Kaap en Noordwes toegemaak het. ‘n Woordvoerder van die Valke, Philani Nkwalase, sê hulle word...

View Article

BOER WOND AANVALLER MET SPEELGOEDPSITOOL

Vier verdagtes verskyn vandag in die plaaslike landdroshof op Lindley na ‘n aanval op ‘n boer in die distrik. Een van die verdagtes het die boer Saterdag op sy plaas buite die dorp met ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

AGRI OOS-KAAP VRA VIR BETER PAAIE

Uitspraak sal na verwagting dié week in die Hooggeregshof in Grahamstad gelewer word in die aansoek van Agri Oos-Kaap dat onderhouds- en herstelwerk van paaie in die Oos-Kaap gedoen word. Die aansoek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VERDAGTES VAS NA 3 VOORVALLE OP VS-PLATTELAND

Sewe verdagtes sal hierdie week in die hof verskyn na hulle die naweek tydens twee voorvalle op die Vrystaatse platteland deur landbouers en die Polisie aangekeer is. Verdagtes word steeds gesoek na ’n...

View Article

Koop en Verkoop – 05 Des 2016

POSTE EN BETREKKINGS Ek is n gekwalifiseerde sweiser wat opsoek is na werk kan onmiddelik begin kontak my by 0722282563 peet swart OP SOEK NA N BETRKKING. HET VERPLEEGING GESLAAG, KAN WINKEL BESTUUR,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VERHOOR VAN DEEN BEGIN EERS IN MEI

Die verhoor van die Deense wapenhandelaar van Bloemfontein wat glo menslike weefsel van vroue in sy vrieskas geberg het, sal waarskynlik in Mei volgende jaar plaasvind. Netwerk24 berig regter Soma...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

JAMESON AANVALLERS WAS UIT OP BORGTOG

Twee van die vier mans wat die 45-jarige Whitey Jameson op ’n kleinhoewe buite Bloemfontein met ’n mes doodgesteek is, was op borgtog toe hulle na bewering die moord gepleeg het. Van die beskuldigdes...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LUUKSE AMPSMOTORS, MAAR WERKLOOSHEID BLY ‘N PROBLEEM

Die ANC-regering het Suid-Afrikaners warm onder die kraag weens 7 miljoen rand se peperduur ampsmotors wat aangekoop word al sit bykans 9 miljoen Suid-Afrikaners sonder werk. Netwerk24 berig die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OAKLAND-BRAND: 36 REEDS DOOD

Die dodetal in ‘n brand in Oakland in die Amerikaanse staat Kalifornië het tot 36 gestyg. Elf van die slagoffers se liggame is tot dusver geïdentifiseer. Die brand het in ‘n pakhuis uitgebreek waar ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

STRAFHOF: REGERING SE BETOË VANDAG GEHOOR

Die regering se onttrekking aan die Internasionale Strafhof bring nie mee dat ’n staatshoof wat misdade teen die mensdom gepleeg het, in Suid-Afrika immuun is teen vervolging nie. Dít blyk uit advokaat...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live