POSTE EN BETREKKINGS
Ek is n gekwalifiseerde sweiser wat opsoek is na werk kan onmiddelik begin kontak my by 0722282563 peet swart
OP SOEK NA N BETRKKING.
HET VERPLEEGING GESLAAG, KAN WINKEL BESTUUR, OF ADMIN
POS WERK. MELINDA 071 995 8007
W/s. Erasmus is opsoek na werk in herwinnings bedryf 25jr ondervinding of as handy man enige plek kontak 0764050507
Soek betrekking – het die volgende ondervinding. Doen volledige boekhouding tot proefbalans op pastel 14. Asook debiteure ,en krediteure. Ondervinding in konstruksie admin. Dadelik beskikbaar. Skakel 0795113033
Ek soek werk vir my bediende sy werk al 17 jaar vir my sy werk skoon en mooi en is 100% betroubaar,vir Donderdae Vrydae en Saterdae skakel Dave 074 190 2442
Tina soek dringend op Dinsdae en Donderdae werk. Sy gaan baie goed op haar eie aan en vir die 1 jaar wat sy vir my werk het daar nog nooit iets weg geraak nie. Bel 073 337 3708 en vra vir Tina
___________________________________________________________________________________________
VERKOPE
Tuimeldroeer defy R600. Duvet en gordyne stel slegs R600. 0824108886
Ek het n kumout te koop vir R 400.00, 2 groot spieels R300.00. Die kant saal en kleur wissellaar van n Empisal card o matic breimasjien R 400.00. My kontak nommer 0833841415. Mev. Schoeman
Het n goeie rystoel, goeie kondisie vir R500. Dan 2 dose plate, His Masters Voice vir R200. Dan 6 Verskillende Albems Langspeel plate vir R300 alles in goeie toestand Pryse onderhandelbaar Kontak nr 0834799649 baie dankie
Te koop (1) gasbrander met 3 plate. R400 o.n.a. (2) Driepoot koper tafel met marmerblad R400 o.n.a. Skakel 0728012833.
Defy 3 plaat stoof te koop soos nuut R950 asook leegas bottel 9kg vir R210 skakel 0720272183
EK HET ‘N TWEE PLAAT STOOF MET ‘N OOND TE KOOP VIR R550.00 O.N.K.A
BAIE DANDKIE
WILNA 072 693 0921
___________________________________________________________________________________________
OPSOEKE
opsoek na plante en vetplantjies want oorbodig in jul tuin is, ek sal self kom haal en uithaal.
Baie baie dankie. Rosa 082 520 4223
Ek soek om te koop jong geel bamboese wat ek kan plant in die tuin.
Kontak Deon 0834731669
Te koop gevra: Tweedehandse/gebruikte “scaffolding” planke.
Skakel Michael by 0833819827
Opsoek na garing boomstompe. Afrika nes gesoek vir senekal pappegaai. Dankie vir jou tyd. Groete thomas 0823584807
Gesoek. n Room devider en stofsuier kontak 0763655617
Ons is op soek na n kamer vir n jongman wat werk in die suidelike deel. Bel My asb Cornea Viljoen 0735068645
______________________________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
VERSORG U DIERE TUIS:
Tydens vakansies of wegbreek naweke sal ek na u diere by u woning omsien.
Gee daagliks terugvoer aan eienaars insake welstand van diere via Whatsapp.
KOSTES: R80.00 per dag.
Kontak Helen 083 412 1223
Ruim 3 slaapkamer duet te huur in Bloemfontein, is dadelik beskikbaar vir R7800 per maand sonder water en ligte. Skakel Rinette 082 554 5151
Woonstelle te huur by ons kinderhuis in Victoria laan 43, Willows Bloemfontein vanaf R1700 vir eenslaapkamer tot R4800 vir drie slaapkamer. Kontak Frank by 051 444 6955 of besoek ons kinderhuis vir die nodige aansoekvorms.
The post Koop en Verkoop – 05 Des 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.