Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

RIOOL-KRISIS IN BFN

$
0
0

Die Mangaung Metro word deur ‘n strafregtelike klag in die gesig gestaar as hy voortgaan om die ooglopende riool-krisis in Bloemfontein te ignoreer.

Netwerk24 berig die Groen Skerpioene het die Rosestad gister besoek nadat die DA reeds in September 2015 ’n klag teen die metro ingedien het wat nie die stelsel onderhou nie.

Volgens Hardie Viviers, DA-koukusleier, is die Groen Skerpioene gister na 14 plekke in Bloemfontein vergesel waar die riool letterlik uitstroom.

Volgens Viviers sal die Groen Skerpioene nou ’ n verslag aan die metro en aan die eenheid se hoofkantoor in Johannesburg stuur.

Die metro sal kans gegun word om te sê hoe hy die probleme op kort en lang termyn gaan oplos.

Indien die metro weer die versoek ignoreer, sal twee waarskuwings volg, asook ’ n derde, finale waarskuwing, voordat ’n strafregtelike saak geopen sal word.

RIOOL-KRISIS IN BFN

‘n Lid van die Groen Skerpioene en Hardie Viviers kyk na die riool wat beland in Loch Logan-waterfront se water. Foto: Netwerk24

Adv. Tankiso Mea, waarnemende stadsbestuurder, het by navraag gesê hy is uitstedig en kan eers later kommentaar lewer.

 

 

 

 

 

 

 

 

The post RIOOL-KRISIS IN BFN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!