POSTE EN BETREKKINGS
Op soek na werksgeleentheid
Het matriek. Kode 8 ry bewys. N6 Besigheids bestuur. Bereid om onder te begin. Kontak Werner Lubbe 0799631221
Opsoek na ‘n bekwane huishulp wat ook na babas en kinders kan omsien. Ek benodig ook ‘n tuinwerker. Hulle moet almal opvolgbare verwysings het asb. Bevoegde persone kan hulle name en die woord “werk” per sms aan my stuur na 071 294 3156. LW: Slegs sms’s asb.
EK GEORGE BOTHA CEL NOM 0711984222 VAN BLOEMFONTEIN SOEK DRINGEND WERK ENIG PLEK IN LAND OF BUITE LAND HET CODE 10 MET PDP EN PASPOORT KAN KETEL MAKER WERK EN SWEIS WERK OOK DOEN. SKAKEL 071 198 4222
_________________________________________________________________________________________________
VERKOPE
Rekenaar te koop met staander, skype kamara en printer, kompleet R2500. Skakel 082 478 8070
Baba kas te koop. Dus n groot laai kas met 4 laaie nog baie netjies en van swaar hout gemaak
Soek graag R 800 vir hom
Enige iemand kan my bel op 074 208 4893
Ek verkoop 4 x oorspronklike VW Citi Golf rims (sonder bande). En ook 1 x spaarwiel met band en ook jack en spanner. Alles saam vir R1200
Mense wat belangstel kan my kontak by 083 2360 460 of e-mail na revictor78@gmail.com
Ek het n nuwe NAVY pak (suit) om te verkoop vir R350 die nr is 44
Skakel Anne 083 2585 361
Emsie het ‘n draai tafel om te verkoop vir R500 en slaapsakke en dekens (bedspreie) vir R100 elk. Skakel 051 436 3464
Pigello kindermotorstoeltjie R350. Skakel vir Estelle 0832693068
2 x hondehokke te koop 55 breed x 62 hoog R100 elk. Elsabe 082 540 7018
Elekt mes sos nuut te koop vir R200 asook Boks vol resepte en resepte boeke R50. Batt klitser R120. 0824108886
Hisegns yskas te koop vir R4500 ona. Pierre de Villiers skildery R2500 asook N broodmaker elektriese masjien R250. Skakel obus 08238157490 alles in huis word verkoop
Goue gordyn pyp te koop vir R50. Microgolf borde 1 pas in n LG microgolf en 1 pas in n Phillips microgolf R50 elk asook hand broodsnyer stainlessteel R200.00 skakel 0728301254
Gasbrander met 3 plate wat pas op n 9kg bottel R400. Skakel 0728012833.
Kortbak kappie vir Isuzu R3000. SEL 0793764301
___________________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek is opsoek na ‘n stuk tuinslang. Plus minus 4-5meters
Queenie 079 369 6547
Opsoek na enige glas bottel met ‘n metaal prop selfs purety bottels, vis smeer, mayonaise bottels ens.
Kontak my gerus op 0720555201 ek sal dit kom haal.
Soek ou langspeel plate 0799498798
Opsoek na tweedehandse paving stene. Skakel 071 686 4144
Ek soek dringend n Kenwood Menger vir kontant asb skakel vir Adeline by 0792816667
Ek soek vars of gevriesde groenboontjies om te koop. Rita 0829258700 Baie dankie
Ek is ASB opsoek na die volgende CDs
1. Leon Schuster’s Cathup Song And Every Cricket Hit!
2. The SA Country Collection Vol.2
HARRY NAGEL 082 372 218
The post Koop en Verkoop – 30 Nov 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.